Word ʼn Konsultant

Dankie vir jou belangstelling om ʼn Personality I.D.® - Building Stronger Teams-konsultant te word.

Die aankoop van ʼn lisensie sal vir jou verskeie addisionele voordele inhou:

  1. ʼn Persoonlik aangepaste Konsultantpaneel waarop jy jou kliënte kan registreer en bestuur.
  2. Die vermoë om veelvuldige krediete te koop waarmee jy verskeie assesserings kan doen en die onderskeie verslae kan genereer.
  3. Die druk van verskeie verslae:
    1. Individuele Verslag
    2. Vergelykende Verslag (tussen 2 mense).
    3. Spanverslag (tot en met 15 mense in ʼn span, met 'n Spanprofiel)
    4. Uitgebreide Spanverslag (tot en met 15 mense, met byvoeging en verwydering van mense by die span in werklike tyd om te sien hoe die spanprofiel verander).
  4. As deel van jou Konsultantlisensie voorsien ons jou van 2 Komplimentêre Individuele Krediete en 2 Komplimentêre Spankrediete waarmee jy al vier verslagtipes kan doen
  5. Verslae verstryk nooit en jy kan addisionele verslae direk van jou rekening af skep.
  6. Betaal net vir wat jy nodig het.
  7. Geen minimum krediete word vereis om jou rekening aktief te hou nie.
  8. Skakel in vanaf enige plek. Ons webgebaseerde stelsel vergemaklik integrasie en verskaf toegang vanaf talle plekke.
  9. Maklike Aanlynassessering van kandidate. Assesseer kandidate met ʼn klik van die muis. Met ons Afstandassesseringsknoppie kan jy kandidate na die Aanlynassesseringsentrum uitnooi. Of jy nou kandidate in jou kantoor het of iewers op ander plek, ons Afstandassesseringsuitnodiging maak dit maklik om jou kandidate te toets en toegang tot die Personality I.D.® te gee.

Hier volg die pryse vir ons verskillende produkte:

Die prys vir ʼn Konsultantlisensie is: 500 USD

Om addisionele krediete te koop, sal die prys (per een krediet) die volgende wees:

Grootmaatafslag
>10 Brons (-10%)>25 Goud (-15%)>100 Platinum (-20%)

Volg hierdie stappe om die Personality I.D.®-konsultantlisensie te kry:

  1. Fill in personal account info
  2. Lisensieooreenkoms
  3. Begin Aankope
  4. Wag vir goedkeuring
  5. Voltooi Aankope