STEL ONS OP DIE PROEF – GRATIS VERSLAG

Welkom by Personality ID – Building Strong Teams!

Die doel van Personality I.D.® is om u ʼn komplimentêre Gratis Verslag van jou persoonlikheidsprofiel te gee.

Let asseblief op dat die volledige Personality I.D.® Individuele Verslag 22 kenmerke rakende jou profiel bevat. Die Gratis Verslag sal 5 van die 22 kenmerke met jou deel. Indien jou die verslag met al 22 kenmerke wil ontvang, gaan asseblief na die tuisblad om ʼn Volledige Verslag te koop.

  1. Algemene Beskrywing van die Profiel. (Deel van die Gratis Verslag)
  2. Ideale Omgewing.
  3. Tipiese Sterkte-Areas. (Deel van die Gratis Verslag)
  4. Tipiese Probleemareas. (Deel van die Gratis Verslag)
  5. Voorkeuraktiwiteite. (Deel van die Gratis Verslag)
  6. Taak- of Mensoriëntasie.
  7. Stabiliteits-/Buigsaamheidsfaktore.
  8. Stresfaktore.
  9. Voorstelle om Verhoudings te Verbeter.
  10. Leierskapstyl.
  11. Onderliggende Besorgdhede.
  12. Kommunikasiestyl. (Deel van die Gratis Verslag)
  13. Samewerkings- en Beheerfaktore.
  14. Finansiële Bestuurstyl.
  15. Siening oor die hantering van geld.
  16. Begrotings- en Finansiële Sake.
  17. Inkopieneigings.
  18. Benadering tot Spaar.
  19. Benadering tot Gee.
  20. Generiese Loopbane.
  21. Bekende mense met ʼn profiel soortgelyk aan joune.
  22. Voorstelle vir Bestuurders.

Volg hierdie stappe om die gratis Personality I.D.® Individuele Verslag te kry:

  1. Fill in personal info
  2. Doen Assesseringsverslag
  3. Genereer Gratis Individuele Verslag

As u eerder ʼn Volledige Individuele Verslag wil koop, volg die stappe op die Koop Volledige Verslag-bladsy.

AanhangselGrootte
PDF icon PID Free Individual Report-Bill R-30Apr2014_5489.pdf204.29 KB
PDF icon PID Individual Report-Bill R-30Apr2014_7138.pdf259.91 KB