9. Waarom kos Personality I.D.® wat dit kos?

Die assessering is breedvoerig en verskaf tans oor die meer as twintig verskillende terugvoer-kategorieë, insluitend finansiële kenmerke vir individue. Dit verskaf ook diepgaande analise vir tweepersoon-vergelykings en breedvoerige inligting vir spanne en groepe van alle groottes. Toepassings vir Personality I.D.® sluit besigheidsbestuur, gesinne/families, nie-sakegroepe en huwelike in.