18. Moet mense by ʼn webwerf aanteken om Personality I.D.® te gebruik?

Ja. Personality I.D.® is geheel en al aanlyn en van enige plek in die wêreld toeganklik. ʼn Persoon kan by Personality I.D.® aanteken deur die wêreldwye web te gebruik. As individu gaan u ʼn unieke aantekennaam en wagwoord kry om u assessering te doen. Konsultante kan aanteken en die resultate van hulle kliënte sien.