16. Kan ek ʼn herverkoper van Personality I.D.® word?

Ja, Personality I.D.® Kontak ons asseblief vir meer inligting.
Personality I.D.® is op soek na Webskakelvennote en Werwers.
Webskakelvennote:
Indien u belangstel in ʼn doeltreffende manier om addisionele inkomste uit u bestaande webwerf te verdien, doen asseblief aansoek om ʼn webskakelvennoot te word. Deur ʼn skakel by u webwerf te voeg en mense vanaf u webwerf na die Personality I.D.®-webwerf te verwys, sal u addisionele inkomste verdien .
As Webskakelvennoot het u ʼn goeie geleentheid om assesserings direk van u webwerf te bevorder en te verkoop. Ons hanteer alle rekening- en bestellingsaspekte, wat dit vir u maklik maak om u inkomste aan te vul.
Werwingsvennoot:
Konsultante wat vir werwing geskik is en gewillig is om ʼn lisensie te koop, sal addisionele inkomste verdien vir elke suksesvolle verkoop van ʼn lisensie.