Verbeterde DISC-Persoonlikheidsprofiel

  • Discover your design & the dynamics of your team

    Discover your design & the dynamics of your team

Personality I.D.® het ʼn wêreldklas, aanlyn webplatform ontwikkel waarop jy jou eie assessering kan doen en wat jou as afrigter/leier of konsultant in staat te stel om ander vanaf enige plek in die wêreld van diens te wees.

Personality I.D.® se persoonlik aangepaste verslae sal jou in staat stel om ʼn persoon se unieke ontwerp te ontdek en sy of haar potensiaal te ontsluit.

Dit sal jou help om ingeligte indiensnemingsbesluite te neem, die regte persone in die regte poste te kry, verkope te verhoog, omset te verminder en span- en individuele prestasie te verbeter. Jy sal ook die finansiële gedragskenmerke vir elke profiel gegee word.

Sien ons Voorbeeldverslae

Word ʼn PID-Vennoot/Herverkoper

Indien jy belangstel in ʼn doeltreffende manier om ekstra inkomste uit jou bestaande webwerf te verdien, doen asseblief aansoek om deel van ons Webskakelvennootprogram te word. As skakelvennoot kry jy 'n gulde geleentheid om Personality I.D. ®-assessering vanaf jou webblad te bevorder en te verkoop. Ons hanteer alle rekenings- en bestellingsaspekte, wat dit vir jou maklik maak om jou inkomste aan te vul.

Hoe om aansoek te doen

Word ʼn konsultant

Indien jy 'n konsultantlisensie koop, kry jy toegang tot talle voordele en funksies van jou Kliëntpaneelbord. Jy sal ook die vier verskillende verslae kan genereer.

Voordele